skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,067 other members by registering today.


Lena se Bottelboom

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Lena se Bottelboom picture 2317
Lena se Bottelboom picture 2317
  • Lena woon in die geel huis met die groot vyeboom.
  • Sy, Oupa en Ouma, ’n gemmerkat, ’n hoenderhaan en vier wit henne.
  • Een oggend gaan Ouma en Lena dorp toe.
  • Daar sien sy ’n pragtige Kersboom.
  • Dit gee Lena ’n plan – sy gaan haar eie Kersboom maak!
  • ’n Bottelboom wat vrolike liedjies in die wind klingel en haar sal help om Mamma minder te mis.

Author: Wendy Maartens

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.