Gatiepie se groot grapboek
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Kindergrappies Hoe weet jy dat die skilpad ’n alkoholis is? Want hy kan nie sonder sy dop klaarkom nie.
- Hierdie is tipies die soort sêgoed en grappies wat die boek jou bied.
- Gatiepie, die charmer en die Groot Kat van’ie kontrei en sy meisie Fatima is kleurvolle karakters in die boek.
- Jêmblik is Gatiepie se laaitie en die klein ses jarige is baie bekkig en in sy eerste jaar op skool.
- Saam met hulle leer ons vir Makriel, Gatiepie se side-kick, ken asook vir Shakespeare, hy is Gatiepie se tjommie en die bekendste groentesmous op die Kaapse Vlakte.
- Hierdie groepie karakters wil kinders en jongmense lief maak vir lees.
Author: Kevin Ehrenreich
Product Rating
People who bought this, also bought:
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.