Warning: ini_set(): A session is active. You cannot change the session module's ini settings at this time in /home2/babieson/includes/config.php on line 6

Deprecated: Array and string offset access syntax with curly braces is deprecated in /home2/babieson/includes/php7-mysql-shim-master/lib/mysql.php on line 35

Deprecated: Array and string offset access syntax with curly braces is deprecated in /home2/babieson/includes/php7-mysql-shim-master/lib/mysql.php on line 712

Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; timer has a deprecated constructor in /home2/babieson/classes/timers.php on line 6

Deprecated: define(): Declaration of case-insensitive constants is deprecated in /home2/babieson/classes/timers.php on line 4

Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; HtmlTemplate has a deprecated constructor in /home2/babieson/classes/htmltemplate.php on line 4

Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; SiteCookie has a deprecated constructor in /home2/babieson/classes/SiteCookieClass.php on line 77
Januarie 2009 'n Nuwe jaar

skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,089 other members by registering today.


Januarie 2009 'n Nuwe jaar

‘n Nuwe Jaar

Vyf, vier, drie, twee, een, Voorspoedige Nuwejaar!  Hierdie bekende woorde lui nog ‘n nuwe jaar in.  Ewe getrou dateer ons ons nuwejaarsvoorneme lysie op, al is dit net so in ons gedagtes.  En (net soos laas jaar) is daar ‘n paar standaard items wat weer die top 5 lysie haal (hopenlik met meer sukses as laas jaar): meer oefen, gesonder eet, meer kwaliteit tyd saam met die kinders, om tyd te maak vir jouself - om daardie boek te lees wat jy vir jou verjaarsdag gekry het, en die lysie word al hoe langer.

image 228Januarie bring ook sy eie lysie van dinge om te doen: 

Kinders moet terug skool toe na ‘n (te) lang vakansie, en hand aan hand daarmee saam gaan die koop van skool klere, tasse en skryfbehoeftes.  Dan moet Mammas weer innoverent dink aan voedsame kosblik idees, wat lekker genoeg lyk om nie net so onaangeraak terug te keer huistoe nie.  Kliek hier vir ons super kosblik idees.

 

image 226‘n Redelike omstrede onderwerp in baie skole is die kwessie of skoolkinders toegelaat moet word om selfone skool toe te vat of nie.  Alhoewel dit duidelik is dat dit ‘n euwel kan wees as dit vir verkeerde doeleindes gebruik word, is daar ook ‘n positiewe kant, waar jou kind jou kan kontak as dit nodig sou wees.  So hoe nou gemaak?  Die slim ouens het met ‘n ideale oplossing vorendag gekom – ‘n Firefly selfoon!  Hierdie foon laat jou toe om Mamma en Pappa se nommers op vinnige skakel te programeer, sowel as 20 ander nommers.  Jou kind kan dus veilig en maklik met Mamma en Pappa skakel as dit moet, terwyl jy nie bekommerd hoef te wees dat die foon vir allerhande ander doeleindes gebruik gaan word nie.  Hierdie foon is ook ideaal vir Oupa en Ouma wat nie meer die syfertjies so lekker kan sien en druk nie.  Bestel jou Firefly deur Babies Online.

In hierdie maand gaan daar ook van baie Mammas verwag word om die byna bo menslike te moet doen – om daardie klein bondeltjie liefde van jou by ‘n dagmoeder te gaan aflaai.  Dit troos darem so effens om te weet dat jy die beste dagsorg gekies het, binne jou begroting, vir jou kosbaarste besitting.  Kyk gerus na ons advies oor waarvoor om te kyk en watter vrae om te vra terwyl jy opsoek is na ‘n dagsorg.  Gebruik gerus ook ons lys van skole, kleuterskole en dagsorg sentrums as ‘n hulpmiddel om moontlike plekke te identifiseer om te gaan besoek.  Daar is net een goue reel wat jy moet onthou: vertrou jou instink!

As Mamma en Baba angstig voel oor die nuwe verwikkelinge, en selfs ook Ouboet en Ousus wat moet skool toe, probeer gerus Rescue van Natura om jou en jou gesin te dra deur die moeilike tyd.

image 229Vir die Mammas wat daardie ekstra paar kilos wil afskud het Nativa ‘n nuwe reeks produkte, genaamd New You, wat ‘n volledige gewigsbestuurstelsel behels.  Die New You gewigsbestuurstelsel is ontwikkel deur ‘n multi-dissiplinere span om jou te help om jou gewig te beheer en jou leefstyl kwaliteit te verbeter.  Die program is maklik om te volg en bestaan uit die volgende maklike stappe:
1) Begin met New You Detox kapsules
2) Neem dan die New You Burn kapsules
3) Neem die New You Block Sakkie met die Burn kapsules
4)  Neem New You Shake It! daagliks
5) Neem New You Maintain om jou gewig te handhaaf

Laaste maar nie die minste nie, wees positief en geniet die nuwe jy!
 

Please see the following: