Die Spinnekopspeletjie
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die speletjie se naam is Rebel.
- Die man by die speletjiewinkel sê dis die speletjie van alle speletjies.
- Daar is ’n vampier-spinnekop, aaklige monsters en hope aksie.
- Hanno en Ian kan nie wag dit te speel nie!
- Maar iets is fout ...
- Vreemde dinge begin skielik by die skool gebeur.
-
Presies dieselfde dinge wat in die speletjie gebeur ...
Meer inligting:
- ’n Lekker grillerige avontuurverhaal propvol aksie wat lesers tussen 9 en 12 jaar sal laat naels kou!
- Spinnekopspeletjie is aangewys as die wenverhaal in die ATKV/Antwerpen-kinderverhaalwedstryd vir 2007.
- Dit is Christie Nortjé se debuut.
Author: Christie Nortje'
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.