Prinsesstories
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- ’n Bundel klassieke stories vir prinsesse van alle ouderdomme!
- Hierdie pragtig geïllustreerde boek bevat immergroen stories oor jou gunstelingprinsesse soos Aspoestertjie, Doringrosie, Sneeuwitjie, Raponsie en Duimelize.
- Die stories is deur Gretel Wÿbenga in ’n eenvoudige, liriese styl oorvertel - perfek vir voorlees of selflees.
- En Zinelda McDonald se prettige illustrasies is die perfekte manier om klein prinsessies se verbeelding te prikkel of hulle na droomland te begelei.
Author: Gretel Wÿbenga
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.