Selfone, Skelms & Sjokolade
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme
- Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle hê?
- En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak…
Author: Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.