Stalmaats 1 - Perdedrome
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Anri mis haar beste maat en haar ou ryskool.
- Sy is sommer vies omdat haar pa na ’n ander dorp verplaas is.
- Maar gelukkig ontmoet sy vir Megan en Karen, twee van die ruiters by haar nuwe ryskool.
- Sommer gou word Anri deel van die opwinding by die Dagbreek-ryskool.
- Sal Anri en haar nuwe maats gekies word vir die Stalmaats-span?
- Watter ander planne voer die katterige Vinette in die mou?
- Wat het gebeur met Thunder, die omgekrapte merrie waarvoor almal so bang is?
Author: Lize Roux
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.