skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,081 other members by registering today.


Thomas@Skerpioen.net

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Thomas@Skerpioen.net picture 2488
Thomas@Skerpioen.net picture 2488
  • Thomas, Hannes, Alex en Thabo is terug in nog ’n naelbyt-spanningsverhaal in die Thomas@-reeks.

Meer inligting:

  • Thomas en Hannes kan nie wag om die nuwe rekenaarspeletjie te toets wat Harry van die Cyber Tiger internet-kafee vir hulle gegee het nie.
  • Wanneer ’n skerpioen en rye en rye syfers skielik in die middel van die speletjie op die rekenaarskerm verskyn, vermoed Thomas-hulle dat daar iets snaaks aan die gang is.
  • Hannes is vas oortuig dat dit ’n massiewe rekenaarvirus is, maar Thomas dink dat Hannes se verbeelding alweer oortyd werk.


Die 25-jarige Carina Diedericks-Hugo is ‘n voltydse skrywer en vryskut-joernalis en woon in Kaapstad. Die eerste boek in die reeks, Moord.net, was baie gewild en is reeds in sy tweede druk.

Author: Carina Diedericks-Hugo

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.