Stalmaats 3 - Anri se Plan
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek.
- Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle.
- Anri-hulle besluit om ’n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël.
- Maar dan gebeur ’n aaklige ding …
- Is Nomhle regtig skuldig?
- Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?
Author: Lize Roux
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.