skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,081 other members by registering today.


Thomas@Aksie.net

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Thomas@Aksie.net picture 2482
Thomas@Aksie.net picture 2482
  • Iemand gooi 'n baksteen deur Thomas-hulle se glas-skuifdeur.
  • Die boodskap wat om die baksteen gedraai is, voorspel niks goed nie: BLY WEG VAN MALANS VAN MARTHAHEIM. JY'T NIKS DAAR VERLOOR NIE.
  • En Thomas is seker hy het iemand by die grillerige TV-ateljee

Meer inligting:

  • Almal is opgewonde oor Thomas se kans om 'n sepiester te wees.
  • Hy het immers 'n rol gekry in Die Malans van Marthaheim, die gewildste TV-reeks ooit!
  • En sy medester is die aantreklike Fleur Vermaak.
  • Maar Thomas wonder hoe op aarde hy sy plek in die rugbyspan gaan behou, met Billy Fourie wat na hulle skool toe kom.
  • En hy en Alex kry deesdae skaars tyd om te gesels.

Boonop begin allerlei vreemde dinge gebeur ...

Author: Carina Diedericks-Hugo

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.