skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,053 other members by registering today.


Thomas@Moord.net

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Thomas@Moord.net picture 2479
Thomas@Moord.net picture 2479
  • Dit spook in Thomas-hulle se nuwe huis!
  • Hy hoor geheimsinnige voetstappe voor sy kamerdeur, deure gaan onverklaarbaar oop en toe en sy drukker spoeg die een vreemde boodskap na die ander uit.
  • Met die hulp van sy vriende, Hannes en Alex, en ’n paar soektogte op die Internet, slaag Thomas daarin om die raaisel rondom ’n moord wat ’n eeu vantevore in hulle huis plaasgevind het, op te los.


’n Spanningsverhaal wat jong lesers behoorlik sal laat naels kou!

Author: Carina Diedericks-Hugo

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.