Stalmaats 5 - Die Beroemde Ruiter
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- In die vyfde boek in die Stalmaats-reeks, is Anri-hulle baie opgewonde.
- Die tiener-ster Victor Brink gaan die Dagbreek-ryskool besoek om sy nuwe musiekvideo te verfilm.
- En dis nie al nie … iemand gaan boonop die kans kry om saam met Victor in die video te wees!
-
Die katterige Vinette gaan seker maak sy kry die rol!
Author: Lize Roux
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.