skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,053 other members by registering today.


Bessie Hemelbesem 1 - Oom Sak Sarel se Testament

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Bessie Hemelbesem 1 - Oom Sak Sarel se Testament picture 2475
Bessie Hemelbesem 1 - Oom Sak Sarel se Testament picture 2475
  • Ontmoet vir Bessie Hemelbesem.
  • Sy bly saam met haar ma en pa in ‘n krom en skewe toringhuis op Langeraatsfontein.
  • Bessie wil dolgraag ‘n speurder word wat opwindende sake ondersoek.
  • Maar niks gebeur ooit op Langeraatsfontein nie…

Meer inligting:

  • Alles verander egter toe tant Potjierol op ‘n dag in ‘n taxi voor die Hemelbesems se huis stilhou…


  • Die eerste boek in ‘n lekkerlag-avontuur-reeks vol vreemde karakters en prettige situasies wat jou tone sal laat omkrul van plesier!


DIE REEKS
1. Bessie Hemelbesem en oom Sak Sarel se Testament
2. Bessie Hemelbesem en die Skat van Smokkeraarsbaai

Author: Janie Oosthuysen

Product Rating

0/5 (0 votes)

People who bought this, also bought:

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.