Bessie Hemelbesem 2 - Die Skat Van Smokkelaarsbaai
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie.
- Smokkelaarsbaai klink na ‘n baie opwindende plek.
- Eh hulle gaan boonop in ‘n vuurtoringhuis bly!
- Kort voor lank vat Bessie die pad saam met Ma en Pa Hemelbesem, tant Potjierol en Pietersielie die seekoei.
- Maar watter geheime en gevare skuil op Smokkelaarsbaai
Author: Janie Oosthuysen
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.