Thomas@Nagmerrie.Net
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak.
- Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oë het vir een ou - Thomas!
-
En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie, maar Fleur is darem wraggies mooi...
Meer inligting:
- Maar alles is nie pluis nie...
- Wie is die geheimsinnige man wat agter Fleur aan is?
- Waarom kry Thomas sulke vreemde nagmerries?
- En wat is die nare geheim van Bailey se Bos, die plek waar die graadneges gaan kamp?
Author: Carina Diedericks-Hugo
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.