Stalmaats 6 - Komaan, Karin!
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- In die sesde boek in die Stalmaats-reeks, lê daar ‘n besige tyd voor vir die Stalmaats.
- Anri, Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind én dan hou die skool boonop ‘n Pretdag om geld in te samel.
- Maar iets is verkeerd.
- Waarom tree Karen so skielik vreemd op?
- Oefen sy te hard met Prinses?
- En waarom wil sy nie vir haar beste vriende sê wat is fout nie?
Author: Lize Roux
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.