Nag Van Die Monsters
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Stefan en Rinnie kuier by familie op Modderfontein terwyl hulle ouers oorsee is.
- Dit reën aanhoudend en hulle is al moeg om Playstation te speel en grapboeke te lees.
-
Dan sien Stefan in die dorpskoerant 'n advertensie vir 'n vertoning van 'n grilfliek, Nag van die monsters.
Meer inligting:
- Dinge by die filmteater is egter glad nie pluis nie.
- In stede van om na die fliek te kyk, bevind Stefan en Rinnie hulle binne-in die fliek - met 'n spul gruwelike monsters wat hulle agtervolg!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.