Speurder Annika Maak 'n Plan
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Annika is mal oor speurverhale en raaisels, maar daar gebeur deesdae niks opwindends by die skool nie.
- Dan hoor Annika en haar maats van die Oupa-en-Ouma-dag.
- Almal is opgewonde daaroor om hulle oupas en oumas saam te bring skool toe.
- Maar Annika is die enigste een wat agterkom daar is iets fout met Nicolene.
Meer inligting:
- Hoekom lyk dit of sy glad nie uitsien na die prettige dag nie?
- Boonop verdwyn juffrou Peterson se koerante skielik elke oggend geheimsinnig.
- Annika besluit om ondersoek in te stel ...
- Derde titel in die Speurder Annika-reeks.
Author: Elmarie Botes
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.