Hoeveel Tande het 'n Krokodil
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Reptiele en amfibieë is van die heel interessantste diere op aarde.
- Hulle bestaan al miljoene jare lank, baie langer as wat mense op aarde woon.
- Wetenskaplikes bereken daar is ongeveer 500 verskillende reptielspesies en ongeveer 130 verskillende soorte amfibieë in Suid-Afrika.
Meer inligting:
- In hierdie boek kan jy uitvind watter padda die verste kan spring, hoe ver ’n slang kan spoeg, hoe verkleurmannetjies van kleur verander en nog honderde ander interessante dinge oor die wonderlike wêreld van reptiele en amfibieë.
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.