Ouens is nie Pizzas Nie
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see.
-
Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie.
Meer inligting:
- Dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties: Markus met die blonde hare en blou oë en Abrie, die geheimsinnige donkerkop.
- Zanelle se vermoede dat albei boeties op Anja verlief is, val op dowe ore.
- Maar dan gebeur daar iets wat Anja en Zanelle woedend maak vir die twee sexy broers...en dinge raak warmer as 'n Mexikaanse pizza met ekstra chilli-sous!
Author: Tania Brink
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.