Virus
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal.
- Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou buurman of buurvrou, die ou of meisie op wie jy jou hart verloor het.
- As jy gelukkig is, verskeur hulle jou binne sekondes.
-
As jy nie so gelukkig is nie en dit oorleef ... wel, dís die scary deel.
Meer inligting:
- Net sewe dae.
- Dis al wat nodig is om die wêreld tot stilstand te ruk.
- ’n Week gelede was Jake nog ’n doodgewone sewentienjarige.
- Nou is hy een van die enigste oorlewendes in ’n verwoeste stad.
- Daarom vat hy die pad op soek na sy pa.
- Maar ná die uitbreek van die virus is die wêreld ’n vreemde, skrikwekkende plek waar gevaar om elke draai skuil en waar jy nooit seker is wie jy kan vertrou nie.
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.