Sweef en Ander Verhale
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan). Al die verhale in Sweef het een ding gemeen – dit is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld.
Meer inligting:
- Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat ... sweef. Die perfekte boek vir ure se leesgenot.
Author: Saamgestel: Adinda Vermaak en Marieta Nel
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.