Duskant die Doodlyn
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
-
Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner-hulle beland in groot gevaar…
Meer inligting:
- Duskant die doodlyn verskyn nou met ’n splinternuwe baadjie!
- Jong rugby-entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Werner en sy avonture.
- Werner en sy vriende lééf vir rugby.
- Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hulle aartsvyande ‘n ding of twee op die rugbyveld te wys.
- Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip?
- En hoekom lyk dit of iemand sy mes inhet vir Werner-hulle se rugbyafrigter?
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.