skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,053 other members by registering today.


Gevaarlike Lopies

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Gevaarlike Lopies picture 2396
Gevaarlike Lopies picture 2396
  • Krieketpret en Gevaarlike lopies het as een boek verskyn …..
  • Gevaarlike lopies verskyn nou op sy eie met ’n splinternuwe baadjie!

Meer inligting:

  • Jong krieket entoesiaste van 10 jaar en ouer sal gaande wees oor Henk en sy avonture. 
  • Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie.
  • Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel!
  1. Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie.
  2. Wie probeer by die span se bussie inbreek?
  3. Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding?
  4. Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ‘n nagmerrie gaan ontaard….

 

Author: Jaco Jacobs

Product Rating

1/5 (1 vote)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.