Flipom
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Flipom is ’n “dubbele boek” met twee verhale, waar – soos die titel aandui – jy eers die een lees en dan die boek omdraai om die ander verhaal te lees.
- Die verhale dra ewe veel gewig en die leser kies self waar om te begin, hetsy by die spanningsverhaal of die scifi-verhaal.
- Die voorblaaie beloof “Eerste ter wêreld” en “Jy het nog nie so ’n boek gelees nie”, en die konsep regverdig dié uitsprake.
-
Dit behels die volgende reëls wat vooraan elke storie gegee word ...
Meer inligting:
Reëls van ’n Flipom:
- 1. Hierdie boek het twee voorkante, met ’n storie wat aan elke kant begin en in die middel eindig.
- 2. Jy kan enige storie eerste lees.
- 3. Hulle begin eenders.
- 4. En hulle het dieselfde karakters – of hulle kan ’n bietjie verander.
- 5. Alles anders is ánders.
- 6. Behalwe dat die stories weer iewers bymekaarkom ...
- 7. ... en dan weer uitmekaargaan.
- 8. Wanneer jy by een storie se einde kom, moenie loer hoe die ander een eindig nie.
Author: Francois Bloemhof
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.