Spoke, Speurders en Straatkafees
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Parys.
- Die stad van romantiese straatkafees.
- Aantreklike ouens.
- En boonop die modehoofstad van die wêreld.
- Lindie en haar vriendinne kan nie wag vir die toer na Frankryk nie.
- Maar sommer op die lughawe begin dinge al skeefloop ...
- Wie is die geheimsinnige donkerkopman op die vliegtuig?
- En hoekom voel dit of iemand hulle in Parys agtervolg?
Author: Nerine Ahlers, Alet Steenkamp
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.