Middernagfees
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Is jy gereed vir ’n middernagfees?
- Vampiere, weerwolwe, ’n zombie-poedel, besoekers uit die buitenste ruim, ’n monstertoilet ...
- Dit is net ’n paar van die vreemde en vreeslike goed op die spyskaart in hierdie heerlike bibberboek!
Meer inligting:
- Jaco Jacobs het op Carnarvon grootgeword en woon deesdae in Bloemfontein.
- Meer as 40 kinder- en jeugboeke het reeds uit sy pen verskyn. Hy is reeds agt keer met die ATKV-kinderboektoekenning bekroon.
- Sy jeugroman Suurlemoen! is ook onlangs deur die Suid-Afrikaanse been van IBBY (The International Board on Books for Young People) aangewys as ereboek in die kategorie Afrikaans.
- Verdere toekennings sluit in die Alba Bouwer-prys en die CP Hoogenhout-medalje vir sy bundel rympies Wurms met tamatiesous.
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.