skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,066 other members by registering today.


Superheroes Vlieg net Saans

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Superheroes Vlieg net Saans picture 2380
Superheroes Vlieg net Saans picture 2380
  • Is ’n witmuis nog ’n witmuis as hy groen is?
  • Miek is in groot moeilikheid omdat hy die natuurwetenskapklas se witmuis groen gekleur het, en boonop het hy nog nie aan ’n projek gedink vir entrepreneursdag nie.
  • Al wat hom nou kan red, is as ’n luislang vir juffrou Makhetha en meneer Roux insluk.

Meer inligting:

  • Maar dan val daar ’n superhero in Miek-hulle se agterplaas – bo-op die hondehok!
  • Gaan hy Miek kan help om sy probleme op te los, of gaan hy net meer moeilikheid veroorsaak?


  • ’n Humoristiese, lekkerleesverhaal vir 8-10-jariges.

 

Author: Jaco Jacobs

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.