Wiskunde gee my Maagpyn
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Mia haat wiskunde.
- Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie.
-
Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.
Meer inligting:
- Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, sê nie eers “Môre, klas” soos die ander onderwysers nie.
- Hy sê net: “Vandag maak ek MAALVLEIS van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!”
- Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees...
- En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
People who bought this, also bought:
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.