Daar is Vlooie in My Bed!
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Rosie is moeg daarvoor om oom Flopper en tant Flousie se slaaf te wees.
-
Oom Flopper ruik na stink voete en sy kulkunsies loop gedurig skeef.
Meer inligting:
- Tant Flousie kla heeldag en deel werk uit.
- Net voordat dinge heeltemal hand uit ruk, ontmoet Rosie vir Stradivarius Vlooi en sy talentvolle maats wat in haar bed woon …
Janie Oosthuysen is die vertaler van die Harry Potter-reeks en verskeie ander boeke waaronder Artemis Fowl en die Narnia-reeks. Daar het egter ook reeds meer as 16 humoristiese-, liefdes- en avontuurverhale uit haar pen verskyn. Sy het die CP Hoogenhout-medalje ingepalm vir Juffrou Luisenbosch en die breinwassers en die ATKV-Kinderboektoekenning vir Drome op Duinebaai. Janie woon in Kaapstad en word beskou as een van die mees innoverende kinderboekskrywers in Suid-Afrika
Author: Janie Oosthuysen
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.