Danie Dreyer se Dinosoureier
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
-
Heerlike humor, vreemde versies en prettige prente – hierdie alfabetboek is voortreflike vermaak!
Meer inligting:
- Danie Dreyer koop ’n dinosouruseier – die ding is baie duur!
- Kort voor lank broei dit uit en nou het hy ’n reusagtige troeteldier!
- Ontmoet Hermien Human met haar hoed vol horlosies.
- Kom ry saam op Fanie Fourie se fantastiese fiets.
- En vind uit waarom Zuraida Zeelie deesdae Zoem!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.