Maroelaboomstories
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Maroelaboomstories is Leon de Villiers se negende boek wat by LAPA Uitgewers verskyn.
- Hy het reeds verskeie toekennings vir sy werk verower, waaronder die Alba Bouwerprys vir kinderliteratuur en die CP Hoogenhout-medalje vir Droomoog Diepgrawer
Meer inligting:
- Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom.
- Dit is hulle gunsteling slaapboom.
- Almal klim en klouter op soek na die gemaklikste slaapplek.
- Die klein bobbejaantjies wil eers gou nog gryp-en-knyp speel, maar die groot bobbejane raas kwaai.
- Die son sak vinnig en die nag is op pad.
- Daar is nie nou tyd vir speletjies nie.
- Dit duur ’n rukkie voor almal tot ruste kom.
- Maar uiteindelik het selfs tant Skurwestert die regte mik vir haar moeë lyf.
- Dit is doodstil.
- Die bobbejane wag vir die aandster se koms.
- Wie gaan die ster vanaand eerste sien?
“Daar is hy!” roep een van die jonges.
Skaars het die ster verskyn of ’n stemmetjie pleit: “Vertel vir ons ’n storie, asseblief!”
“Ja, ’n storie, ’n storie!” weerklink dit van tak tot tak.
- Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het?
- Dan is hierdie storiebundel met 15 oorspronklike diere
Author: Leon De Villiers
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.