Kameelperde Kan Nie Dans Nie
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Krisjan is 'n kameelperd, sy bene is lank en skraal.
- Hy het knopperige knieë en 'n nek soos 'n telefoonpaal.
- Krisjan kan nie goed dans nie.
- Hy haat elke jaar die Bosvelddans.
- Maar op een pragtige maanlignag vind Krisjan uit dat jy partykeer net ander musiek nodig het as jy anders as al die ander is...
Author: Giles Andrede
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.