skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,066 other members by registering today.


Die Mooiste Dierestories

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Die Mooiste Dierestories picture 2290
Die Mooiste Dierestories picture 2290
  • Al jou gunsteling-dierestories in ’n pragtige volkleurboek!
  • Klassieke stories soos:
  • Haas en Skilpad hardloop resies
  • Die gans wat goue eiers gelê het
  • Plaasmuis en Stadsmuis
  • Olifant en Seekoei trek tou
  • Jakkals, Kraai en die stukkie kaas

Meer inligting:
OOR DIE SKRYWER

Wendy Maartens het grootgeword in Worcester, waarna sy in George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy bevind haarself tans in Somerset-Wes waar sy, haar man en hul katte ’n liefdevolle en vreedsame bestaan voer. Sy put vreugde uit die klein dinge in die lewe en is ontsettend dankbaar vir haar vriende en familie. Haar werk sluit in Lena se bottelboom en ’n Ster met strepe.

OOR DIE ILLUSTREERDERS

Tamsin Hinrichsen
Tamsin het grootgeword in Kaapstad waar sy vandag nog woon en werk. Sy het Grafiese ontwerp studeer en het direk na haar studies met illustrasiewerk begin. Sy het reeds verskeie kinderboeke illustreer. Sy luister graag musiek terwyl sy werk en geniet videospeletjies in haar af tydjie.


Natalie Hinrichsen
Natalie het grootgeword in Kaapstad. Sy woon en werk tans in Plumstead as kinderboekillustreerder. Sy het reeds verskeie kinderboeke geïllustreer en het in 2005 die Vivian Wilkes toekenning ontvang vir haar werk. In haar vrye tyd speel sy viool en lees graag.

Author: Wendy Maartens

Product Rating

0/5 (0 votes)

People who bought this, also bought:

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.