Prinses Mossienes
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Vandat die mossies onder die stoepdak nesmaak, sit Dina elke dag vir hulle en kyk.
- Sy het die mossies nog nooit sien stry nie.
- Maar Mamma en Pappa stry deesdae aanmekaar.
- Daarom steek Dina vere in haar hare en sit `n kroon op haar kop.
- Dan is sy nie meer Dina nie.
- Sy is Prinses Mossienes.
-
En sy vlieg na `n plek waar alles beter is ...
’n Sensitiewe, verbeeldingryke verhaal oor wat gebeur wanneer ouers skei.
Meer inligting:
Die boek bevat ook praktiese wenke vir kinders en ouers om die trauma van `n egskeiding te hanteer.
Author: Wendy Maartens
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.