Babalela
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Babalela is die Sesothowoord vir kleintjie, en dis dan ook waar die Babalela sy naam vandaan kry.
- Die Babalela is ’n diertjie soos wat geen mens ooit tevore gesien het nie, en hy woon in die bos.
- Dan kom ’n man eendag verby, en kom op die ongewone diertjie af.
- Getrou aan die mens se aard, vang hy die Babalela en neem hom saam sodat die eienaardige verskynseltjie ondersoek kan word.
- Die verhaal vertel van die Babalela se avontuur en die gelukkige afloop daarvan.
Author: Martie Preller
Product Rating
People who bought this, also bought:
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.