Speurder Annika stel ondersoek in
Average Delivery Time: 14 - 21 Days

- Annika is mal oor speurverhale en raaisels - en sy skrik nie vir spokerige stories nie!
- Almal is in rep en roer oor die revue wat binnekort plaasvind.
- Maar dan begin vreemde dinge by die skool gebeur ...
- Eers verdwyn Lynette se prinsesrok uit een van die klasse, en dan raak al die monstermaskers weg.
- Hoe op aarde is dit moontlik?
- Is dit dalk waar wat party van die kinders sê - dat daar 'n spook onder die verhoog bly?
- Annika besluit om ondersoek in te stel ...
Author: Elmarie Botes
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.