Spesiale agent Peter van der Wind en die Chinese draak
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Peter van der Wind is net elf jaar oud, maar hy is 'n spesiale (en geheime) agent.
- Cool! Nee, dis nie cool nie. Dit is GLAD nie cool nie, want hy is net 'n geheime agent omdat hy 'n baie spesiale...uhm...wel...talent het.
- Moenie lag nie ... Hy laat winde. Hard. So hard dat hy kan vlieg.
- En dit is die rede waarom die regering hom aangestel het om allerlei vreemde dinge te ondersoek.
- Toe die president 'n e-pos stuur oor 'n geheimsinnige Chinese skip wat in Suid-Afrikaanse water opgemerk is, moet Peter weer hope spinasie, kool, blomkool en broccoli eet ... en met 'n KNAL vertrek hy om die geheim van die Chinese draak op te los!
Author: Carina Diedericks-Hugo
Product Rating
Similar products can be found under the block sets category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.