Sam
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Marthe is 'n Franse meisie wat saam met haar ouers en haar sussie in China bly.
- Vir haar agtste verjaardag kry sy 'n ongewone geskenk – 'n baba-olifant!
- Sy naam is Sam en kort voor lank is die twee van hulle onafskeidbaar.
- Sam bly in die tuin en hy hou daarvan om saam mark toe te gaan, waar hy self vir hom geskilde piesangs koop.
- Maar op 'n dag gebeur daar iets wat alles verander ...
- Hierdie boek is gegrond op die ware verhaal van 'n meisie wat meer as 'n eeu gelede met haar olifant van China na Frankryk moes reis.
Author: Ingrid Vander Veken
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.