Warning: ini_set(): A session is active. You cannot change the session module's ini settings at this time in /home2/babieson/includes/config.php on line 6

Deprecated: Array and string offset access syntax with curly braces is deprecated in /home2/babieson/includes/php7-mysql-shim-master/lib/mysql.php on line 35

Deprecated: Array and string offset access syntax with curly braces is deprecated in /home2/babieson/includes/php7-mysql-shim-master/lib/mysql.php on line 712

Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; timer has a deprecated constructor in /home2/babieson/classes/timers.php on line 6

Deprecated: define(): Declaration of case-insensitive constants is deprecated in /home2/babieson/classes/timers.php on line 4

Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; HtmlTemplate has a deprecated constructor in /home2/babieson/classes/htmltemplate.php on line 4

Deprecated: Methods with the same name as their class will not be constructors in a future version of PHP; SiteCookie has a deprecated constructor in /home2/babieson/classes/SiteCookieClass.php on line 77
Duidelike raaisels en diftige ghwarras

skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,089 other members by registering today.


Duidelike raaisels en diftige ghwarras

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

Duidelike raaisels en diftige ghwarras picture 3092
Duidelike raaisels en diftige ghwarras picture 3092
  • Duidelike raaisels en diftige ghwarras is die produk van ’n skryfprojek by skole in die Noord- en Wes-Kaap.
  • Baie van die stories wat uit hierdie skole kom is hartverskeurend en klink eerder soos ’n verslag wat op ’n maatskaplike werker se lessenaar hoort
  • Dit klink partykeer meer ongeloofwaardig as fiksie.
  • Daarom skryf leerders eerder die één ding neer wat hulle lewens meer pret maak.
  • Hulle trek mekaar se siele uit deur tart- en tergrympies.
  • Hierdie grappies en rympies staan bekend as ghwarras. 
  • Die woord ghwarra is van Koi-oorsprong, soos ons aantref in die woord ghwarriebos met die ghw-klapklank.
  • Om te ghwarra beteken om te terg, uit te koggel of te pla, soos in die sin: “Haar boetie ghwarra haar.” 
  • Hierdie versameling van rympies en ghwarras gaan jou beslis aan die lag hou!

 

  • Hier is ’n paar voorbeelde:

Julle se huis is so heilig . . .
. . . julle se kakerlakke loop met dik Bybels rond
Unitsa Papier, Graad 7AL

Jy is so lelik . . .
. . . as die wind na jou toe waai, change dit direction.
Michle & John Damonse – Ebenezer Primêr

Groot neusgatte soos . . .
’n moegoe perd.
Ranwill Tieties, Graad 7EW – Laerskool Westerkim

Jou skurwe hake soos . . .
boerebuskuit

  • Keano Alexander, Graad 7HK

Author: Sharon Becornie (samesteller)

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.