Eerste syfers
Average Delivery Time: 14 - 21 Days
- Vertrek saam met Fanie Vark op ’n fantastiese reis,van hoog in die lug tot diep onder die see!
- Hierdie prettige boek is die perfekte manier om jou kind aan syfers bekend te stel.
- Kyk na die voorwerpe wat op die linkerkantste bladsy verskyn.
- Moedig dan jou kind aan om te tel hoeveel keer dit op die groot prentjie aan die regterkant verskyn.
- Hope glinsterende pret!
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.