skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,066 other members by registering today.


My fantastiese boek vol dinosourusse!

Average Delivery Time: 14 - 21 Days

My fantastiese boek vol dinosourusse! picture 3072
My fantastiese boek vol dinosourusse! picture 3072
  • Welkom in die ongelooflike, wreedaardige wêreld van dinosourusse!
  • Weet jy watter reusagtige dinosourus het `n brein so groot soos `n okkerneut gehad?
  • Of waarom Triceratops se horings so skerp was?
  • Met fantastiese opligflappe en opwindende opwipverrassings begin hierdie dino-avontuur reg voor jou oë.
  • Ontdek fassinerende dinosourusfeite, kom van aangesig tot aangesig met `n Velociraptor en grawe oeroue dinosourusfossiele uit!
  • So, is jy dapper genoeg om `n prehistoriese avontuur te beleef en `n T-Rex aan te durf?
  • Kom ons laat waai!

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.