Kinderpartytjiekolwyntjies
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Die boek bevat 'n volledige lys van die gewildste temas vir beide seuntjie- en dogtertjiepartytjies, maar die temas kan maklik vir teepartytjies of ander volwasse partytjies aangepas word.
- Die projekte is maklik genoeg vir beginners, maar ook vol uitdagings vir meer gevorderde bakkers.
- Dit is 'n moet vir elke huis en sal veral handig te pas kom om in daardie ellelange skoolvakansies die kinders besig te hou.
- Elke projek word uiteengesit in gedetailleerde stappe wat deur foto's ondersteun word.
- Die projekte laat ook ruimte vir aanpassings volgens die leser se behoeftes.
Author: Marlene Marais
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.