skip to content

Basket
Cart

0 items currently in your basket.

Start Shopping
Sign In

Register  |  Forgot Password

Join 6,072 other members by registering today.


Betower

Average Delivery Time: 7-14 Days

Betower picture 3066
Betower picture 3066
  • Frankie is mal oor skaatsplank ry en kunsflieks.
  • Sy wonder oor Milan, die geheimsinnige, stil ou in haar klas met die swart hare en bleek vel.
  • En sy wonder oor die papier-rot en die Banksy-boek wat sy een oggend buite haar venster kry.
  • Milan neem kitaarlesse, hou van flieks, old school-musiek soos Pink Floyd en Led Zeppelin en maak snags stensils.
  • Hy wonder wat deesdae met hom aangaan –- is hy siek of verlief?
  • Wat dit ook al is, dit het begin die oomblik toe hy Frankie by die Waterfront gesien het ...

Author: Fanie Viljoen

Product Rating

0/5 (0 votes)

Similar products can be found under the books category.

Back to Shop

Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.