Onkant
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Kayla is moeg vir al die praatjies by die skool.
- Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiële probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die Spar.
- En dan is daar die ding met Coach.
- Haar hokkieafrigter maak haar deesdae ongemaklik, met die manier hoe hy na haar kyk en die dinge wat hy sê.
- Maar sê nou niemand glo haar as sy vertel wat aan die gang is nie?
- Boonop lyk dit of Emile, sexy, gewilde Emile wat haar altyd so goed laat voel het, skielik al hoe meer afsydig teenoor haar is.
- Wat op aarde doen 'n mens as dit voel of jy hele lewe besig is om uit te rafel?
Author: Nerine Ahlers
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.