Nog 13 spookstories
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie?
- Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie?
- Dan is hierdie net die boek vir jou!
- Die drie grilmeesters Francois Bloemhof, Jaco Jacobs en Fanie Viljoen se 13 spookstories was 'n topverkoper wat heerlike rillings langs duisende lesers se ruggrate afgestuur het.
- Hierdie splinternuwe versameling bevat nog 13 verhale wat jou bloed yskoud sal laat word.
- So, maak toe die vensters, klim in jou bed ... en maak gereed om die gedaantes te ontmoet wat snags in die donker ronddwaal.
Author: Jaco Jacobs, François Bloemhof , Fanie Viljoen
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.