Bastian Blom en die pratende portret
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Bastian is mal oor outydse goed.
- Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het.
- Die winkel se naam is Optelgoed.
- Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë.
- Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.
- Bastian versamel graag vreemde goed, soos:
· valstande
· ou brille
· posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.)
· skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.)
· porselein-uile
· en boeke met spookstories.
- Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.