Bastian Blom en die gillende geraamte
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Bastian is al gewoond aan vreemde besoekers in sy pa se antiekwinkel.
- Maar dis die eerste keer dat 'n geraamte by die winkel kom inloer.
- Wie is die geheimsinnige Max Beekman wat laatnag in die winkel opdaag?
- En waarom speel hy sulke treurige liedjies op sy saksofoon?
- In sy nuutste avontuur moet Bastian 'n beenafgeraamte help om die meisie van sy drome, die pragtige Patella du Preez, se hart te wen!
Author: Jaco Jacobs
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.