Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Wie kom daar oor die vaal, verlate vlakte aangery?
- Dit is Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty.
- Na 'n lang dag is die twee baie honger en dors.
- In die dorpie Watsenaam is alles egter nie pluis nie.
- Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer 'n skrikbewind onder die inwoners.
- Die sluwe skurk met sy nare kraai steel al die dorp se water.
- Maar as gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer nie verniet die dapperste cowboy in die Klein-Karoo nie ...
Author: Henry Ferreira
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.