Prinses Pêrel en die koninkryk onder die see
Average Delivery Time: 7-14 Days
- Pêrel is 'n doodgewone meisie – maar sy het 'n buitengewone geheim.
- Sy is ’n regte seeprinses!
- Pêrel duik na die bodem van die oseaan en verander in 'n pragtige prinses.
- So begin 'n skitterende avontuur om die hekke van die Koninkryk onder die See oop te maak.
- Die perfekte geskenk vir jong prinsesse!
- Met opwip-dele en flappies.
- *Waarskuwing! Nie geskik vir kinders onder 36 maande nie weens klein deeltjies. Gevaar van verstikking.
Author: Emma Thomson
Product Rating
Similar products can be found under the books category.
Back to Shop
Please note that products in our online shop and physical shops may differ by geographical location. If you have seen a product in our online shop and it is not available at your nearest physical shop, please ask the owner to order it for you.